Allemintig Produksies
Wedding



About Allemintig Produksies

Videografie en fotografie van alle geleenthede, van korporatief tot sosiale funksies.

My Photography Packages

Allemintig Produksies bied ‘n omvattende Video-vervaardiging en Fotografie-diens vir korporatiewe klante sowel as die privaat individu.

Benodig jou besigheid byvoorbeeld ‘n aanlynteenwoordigheid op sosiale media met ‘n YouTube-bemarkingsvideo? Dan is ons daar om jou te help.

Of dalk is jy besig om aan jou komende huwelik te beplan. Ons top-videopakket vir trouseremonies kos ongeveer R 11 500, maar ons pas aan by jou omstandighede indien jou behoefte iets goedkoper verlang.

Foto-pakkette beloop sowat R 7 500 vir 300 foto’s.

Gaan loer in by www.alleminting.co.za om te sien wat ons nog alles doen! 

Monthly Deals

Facebook

Competition

 

Win an All Expenses Paid Professional Photographer for your event.

 



Simply Hit Share to be entered into the draw*

 

Search Photographers


Search

Camera & Lens Hire