Subrion CMS
Wedding



  • Year Established 1993

About

’n Troue is sekerlik die mees spesiaalste gebeurtenis in enige een se lewe en die mooiste herinnering is die TROUFOTO’S. Ek gee my beste en doen moeite dat elke spesiale oomblik vasgevang word sodat julle al die mooi oomblikke weer en weer kan herleef!

My Photography Packages

My Pakket bestaan uit die volgende:

Ek begin neem vanaf die voorbereiding van die Bruid/Bruidegom
totdat al die formaliteite afgehandel is by die onthaal.

Ek neem soveel as moontlik foto’s van die hele troue.

Kontak my persoonlik vir speaiale prys wat by jou begroting sal pas.

Monthly Deals

Facebook

Competition

 

Win an All Expenses Paid Professional Photographer for your event.

 



Simply Hit Share to be entered into the draw*

 

Search Photographers


Search

Camera & Lens Hire