MaSsÿN FOTOGRAFIE
Wedding



  • Contact Number 1 083 526 4571
  • Address Centurion

About MaSsÿN FOTOGRAFIE

“What i like about photographs is that they capture a moment that’s gone forever, impossible to reproduce.” ― Karl Lagerfeld Hier is ‘n paar dinge wat jy kan verwag wanneer jy ‘n afspraak maak: - ‘n Deeltydse amateur fotograaf -‘n Persoonlike ontwerpte trou-tydlyn - Vriendelike diens - Pragtige geskepte beelde wat op 'n kwaliteit medium vasgelê word - Voorsmakie fotos binne elke dae van die funksie aanlyn - Troufotos binne 6 – 8 weke na jou troue - Funksie “tips” & advies - My voorkeur lys van verskaffers Kontak ons gerus vandag vir ‘n kwotasie om jou sak en funksie te pas…om jou kosbare “memories” vir ewige vas te lê: massynfotografie@gmail.com OR 083 526 4571 Geen funksie te groot of te klein, van jou troue tot jou kind se partytjie…

Facebook

Follow Us on Facebook

Editors Latest Blogs

SA-Photographers

Mar 22, 2014

SA-Photographers is a platform build for...

Testimonials

<